Die dood van Rachel April 9781405295567 Dale Carnegie Institute of Effective
Die dood van Rachel April 9781405295567 Dale Carnegie Institute of EffectiveJoernalis en meesterstudent Rachel April se lyk word gevind met n steekwond in haar hart. Lesea du Plessis, n medestudent, stel ondersoek in. Sy het Rachel se dogtertjie belowe sy sal uitvind wat met haar ma gebeur het. Dit blyk dat Rachel tydens n internskap by die Anglo Boereoorlogmuseum iets belangriks ontdek het. Maar wat kan dit wees? Gou raak dit duidelik iemand wil keer dat Lesea en haar aanneemboetie die waarheid oor Rachel se moord ontbloot.
Pay in 4 interest-free payments of $39.38 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 5 - Aug 10