Karlien kan nie kook nie 9780448095035 this best-selling
Karlien kan nie kook nie 9780448095035 this best-sellingKarlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: Wat eet ons vanaand? Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat s maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak! Die gevolg is n heerlike resepteboek propvol wengeregte wat jy met min moeite en eenvoudige bestanddele in n japtrap kan maak. Karlien kan nie kook nie
Pay in 4 interest-free payments of $33.75 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 5 - Aug 10