Reg In Die Middel Van Nêrens Holly Bourne Mark Dejongh en Riaan Steytler
Reg In Die Middel Van Nêrens Holly Bourne Mark Dejongh en Riaan SteytlerVir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe gemigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma hulle besoek, maar n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne. Vandre, op soek na hulp vir sy beseerde pa, verdwaal heeltemal in n onbekende stukkie van die wreld. Dit word n stryd van oorlewing teen die natuur en teen homself.
Pay in 4 interest-free payments of $33.75 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 4 - Aug 9